REGISTRASIE

Inskrywingsprosedure:

Kandidaat voltooi die aansoekvorm hieronder. Dit is slegs ‘n aansoek en nie finale registrasie nie.
Sodra die aansoek ontvang is, sal dit intern hersien word om te verseker dat daar aan alle vereistes voldoen is.
Die Kandidaat sal ‘n aanvaardingsbrief met ‘n belastingfaktuur vir betaling ontvang indien die aansoek suksesvol is.
Nadat betaling ontvang is, sal ‘n bevestigingsbrief aan die leerder uitgereik word.

Betaal Opsies:

Die fooie en omvang van dienste en opleiding gelewer kan aangepas en gestruktureer word om by die kliënt se behoeftes te pas, maar is onderhewig aan ‘n behoorlike bepaling van die student se vorige ervaring en vermoëns.

Ons bied buigsame en bekostigbare betaalopsies aan om te verseker dat die kursus altyd binne jou bereik is.

payfast-payment-logos

Registrasievorm van Student